back
Neuromuskulêre bondel Plaatjie 32 (H & E)

Kliniese geval
Tydens 'n gangpartytjie in die manskoshuis val 'n student deur 'n glasdeur, en sny 'n aantal pese sowel as N. ulnaris in sy linker voorarm deur. Die pese sowel as die skede van die senuweebondel word geheg.
  • Hoe word onderskei tussen die Schwannselkerne en bindweefselkerne?
  • Hoe word onderskei tussen die akson en die miëlien?
  • Wat is chromatolise?
  • Teen watter tempo groei die regenererende aksone?
Mikroskopie

'n Lae vergroting van 'n neuromuskulêre bondel om die senuweestruktuur aan te toon.

Fig 32-001
Fig 032-001


'n Hoë vergroting van 'n dwarssnit deur 'n senuweebondel om die struktuur van 'n senuweevesel aan te toon.

Fig 32-002
Fig 032-002


Die volgende figuur stel die prosesse voor waardeur die senuwee herstel. (Skets geneem uit Histology van Stevens & Lowe 1e uitgawe, Fig 13:21 bl. 222)

Neurone
Fig 2


Memorandum
Kliniese Geval Fig 32-001 Fig 32-002

back

© mei mm marius loots