| Fig 40-002 | |
|---|---|
| 'n Hoër vergroting van die strukture van die mukosa en submukosa van die duodenum. | |
|
1. Mukosa 2. Oppervlak van duodenum 3. Submukosa / submucosa 4. Suiwer musineuse kliere van Brunner 5. Kripte van Lieberkuhn wat induik vanaf oppervlak 6. Villi wat uitstulp vanaf oppervlak |