Kyk na die plaatjie op verskillende vergroting om 'n gevoel te kry vir die weefsel en die verspreiding van strukture binne die weefsel. Alhoewel nie goed omskryf in die mens nie, is dit moontlik klassieke lewer lobules te sien.
Source: Self Author: Marius Loots Licence: Copyright © junie 2018 marius loots |