ERCP
Endoskopiese retrograde cholangiopankreatografie (ERCP) is 'n tegniek wat endoskopie en fluoroskopie kombineer op probleme van in die gal- en pankreasbuis sisteme te diagnoseer en behandel. Deur die endoskoop kan die geneesheer die binnekant van die maag en duodenum sien, en kleurstowwe in die buise van die galblaas en pankreas inspuit wat met X-strale gesien kan word.
Gebruik van ERCP
ERCP word primêr gebruik om toestande van die galblaas te diagnoseer en behandel. Dit sluit in galstene, vernouings as gevolg van ontsteking (littekens), lekkasies (as gevolg van trauma of chirurgie) en kanker. Dit kan gedoen word vir beide diagnose en behandeling, maar nuwe veiliger en minder indringende metodes soos
magnetise resonansie cholangiopankreatografie (
MRCP) en ultraklank beteken dat dit relatief min gebruik word vir diagnose alleen.
ERCP
Endoscopic retrograde cholangiopancreatography (ERCP) is a technique that combines the use of endoscopy and fluoroscopy to diagnose and treat certain problems of the biliary or pancreatic ductal systems. Through the endoscope, the physician can see the inside of the stomach and duodenum, and inject dyes into the ducts in the biliary tree and pancreas so they can be seen on X-rays.
Use of ERCP
ERCP is used primarily to diagnose and treat conditions of the bile ducts, including gallstones, inflammatory strictures
(scars), leaks (from trauma and surgery), and cancer. ERCP can be performed for diagnostic and therapeutic reasons, although the development of safer and relatively non-invasive investigations such as
magnetic resonance cholangiopancreatography (
MRCP) and endoscopic ultrasound has meant that ERCP is now rarely performed without therapeutic intent.