Fig 060-001
'n Baie lae vergroting van die serebellum om die verskillende lae aan te toon.
1. Sulkus
2. Middelste laag van Purkinje selle
3. Witstof
4. Binneste granulêre laag
5. Buitenste molekulêre laag
6. Grysstof
© mei mm marius loots