Serebrum | Plaatjie 61 (Silwer kleuring) |
'n Baie lae vergroting van die serebrum om die verskillende lae aan te dui.
Fig 061-001 |
Die korteks bestaan uit 6 swak gedifferensieerde lae.
|
'n Lae vergroting van die korteks in die gebied waar die selle van Retz voorkom.
Fig 061-006 |
'n Hoë vergroting van die korteks dui die selle van Retz (groot piramidale selle) aan.
Fig 061-007 |
Memorandum | |||
---|---|---|---|
Kliniese Geval | Fig 61-001 | Fig 61-004 | Fig 61-003 |
© april mm marius loots