| Fig 73-001 | |
|---|---|
| 'n Baie lae vergroting van 'n dwarssnit deur die trachea. | |
|
1. Lumen 2. Pseudomeerlagige gesilieërde silinder epiteel 3. Submukosa 4. Hialien kraakbeen 5. Perichondrium 6. Adventitia 7. Gemengde kliere 8. Afvoerbuis |
© februarie mmi - 2005 marius loots