| Fig 73-002 | |
|---|---|
| 'n Baie hoë vergroting van 'n snit deur die epiteel van die trachea. | |
|
1. Lumen 2. Silia 3. Silinder epiteelselle 4. Prominente dik basaal membraan 5. Lamina propria 6. Basale laag selle 7. Bekersel |
© februarie mmi - 2005 marius loots