| Fig 73-003 | |
|---|---|
| 'n Baie lae vergroting van 'n snit deur die paries membranaceus van die trachea. | |
|
1. Lumen 2. Pseudomeerlagige gesilieërde silinder epiteel 3. Lamina propria 4. Gladdespier 5. Adventitia 6. Afvoerbuis 7. Digte bindweefsel |
© februarie mmi - 2005 marius loots