Parotis speekselklier | Plaatjie 85 (H & E) |
Hierdie plaatjie demonstreer die bou en verskillende strukture van die parotis. |
---|
Kliniese geval |
---|
'n Middeljarige vrou gaan na haar dokter omdat sy swaar kry om droë kos te sluk, nie vir lank kan praat nie en 'n brandende sensasie in haar mond het.
'n Fisiese ondersoek toon 'n droë erithematose, taai mond mukosa en atrofie van die filiforme papilla op die dorsum van die tongue. Sy kla ook van droë oë met 'n sanderige gevoel onder die ooglede. Sy word met Sjögren se sindroom gediagnoseer (gebrekkige afskeiding van die speeksel-, traan- en ander kliere).
|
Mikroskopie |
---|
Hierdie is 'n baie lae vergroting van die parotis om die algemene struktuur en afvoerbuise aan te toon.
![]() Fig 85-002 |
Hierdie is 'n hoër vergroting van die sekretoriese eenhede en intra- en interlobulêre afvoerbuise van die parotis.
![]() Fig 85-003 |
Memorandum | ||
---|---|---|
Kliniese Geval | 85-002 | 85-003 |