'n Snit deur die vel van die handpalm / A section through the skin of the palm of the hand

back
back
Slides of the skin is used to study skin as an organ and several structures contained within skin. Sensory nerve endings are present in the papillae of the dermis (Meissner's corpuscles) and fatty tissue (Pacinian corpuscles). The dermis serves as an example of loose connective tissue, irregular dense connective tissue and fatty connective tissue. Compare thin and thick skin and note the differences between them. The slides is also used to study two types of epithelium, namely stratified squamous keratinizing epithelium and endothelium. Some structures are more distinctive on some slides. View all four slides and compare the views on each.

Snitte van die vel word gebruik om die vel as orgaan en die strukture binne vel te bestudeer. Sensoriese eindes is teenwoordig in die papilla van die dermis ((Meissner se liggaampies) en vetweefsel (Pacini liggaampies). Die dermis is voorbeeld van losmasige bindweefsel, onreëlmatig digte bindweefsel en vetweefsel. Vergelyk dik en dun vel en die verskille. Die snit dien ook as voorbeeld van twee tipes epiteel, naamlik meerlagig plat keratiniseerde epiteel en endoteel. Sekere strukture is meer sigbaar op ander snitte. Kyk na al die velsnitte en vergelyk die beelde op elkeen.

zx
Help Help Histoweb
Source: Self
Author: Marius Loots
Licence: Copyright
© augustus 2018 marius loots