back  

Bloedsmeer / Blood smear

   
Neutrofiel
Neutrofiel
Eosinofiel
Eosinofiel
Basofiel
Basofiel
Limfosiet
Limfosiet
Monosiet
Monosiete
Rooibloedsel
Rooibloedsel
Bloedplaatjies
Bloedplaatjies
Instruksies/ Instructions
Op 'n skoon A4-bladsy, doen die volgende:
  1. Heelbo, skryf jou naam, groep (A,B,C,D) en sitpleknommer (1,2,3...)
  2. Onder jou naam, trek 'n blok met 6 rye en 10 kolomme.
  3. Nommer die rye a, b, c, d, e en f
  4. Nommer die kolomme 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 en 10
  5. Onder die blok, skryf die name van elk van die witbloedselle naamlik:
    1. Neutrofiel
    2. Eosinofiel
    3. Basofiel
    4. Limfosiet
    5. Monosiete
    6. Bloedplaatjies
  6. Vergroot die bloedsmeer hier onder, en tel die aantal witbloedselle in elke blok.
  7. Tel die totaal en bereken die persentasie van elke witbloedsel
  8. Handig jou resultate in aan die einde van die periode.
Do the following on a clean A4-page:
  1. At the top, write your name, group (A,B,C,D) and seat number (1,2,3...)
  2. Below your name, draw a block with 6 rows and 10 columns.
  3. Labels the rows a, b, c, d, e and f
  4. Number the columns 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 and 10
  5. Below the block, write the names of each of the white blood cells, namely:
    1. Neutrophils
    2. Eosinophils
    3. Basophils
    4. Limfocytes
    5. Monocytes
    6. Platelets
  6. Enlarge the bloodsmear below and count the number of white blood cells in each block.
  7. Count the total and calculate the percentage of each type of white blood cell.
  8. Hand in your result at the end of the period.
Bloedsmeer
Kliek om te vergroot / Click to enlarge

back


© aug 203 marius loots