| Ileum | Plaatjie 41 |
| Die volgende vyf figure demonstreer die verskillende strukture van die ileum. |
|---|
| Kliniese geval |
|---|
|
'n 25-jarige manlike student presenteer met koors, abdominale pyn, diaree and kla van moegheid. He sê ook dat hy gewig verloor het.
'n Fisiese ondersook toon 'n teerheid in die regter onderste kwadrant met 'n volheid van die dunderm lusse. 'n Laparotomie toon dat die terminale ileum hiperemies met die mesenterie en mesentriese limfknope geswolle en rooi hoewel die wand buigbaar was. 'n Diagnose van Crohn se siekte is gemaak.
|
| Mikroskopie |
|---|
|
Hierdie is 'n baie lae vergroting van 'n deursnit deur die ileum om die verskillende lae en strukture aan te toon.
Fig 41-001 |
|
Die preparaat is 'n hoër vergroting van die ileum om die strukture van die mukosa aan te dui.
Fig 41-002 |
|
Hierdie is 'n baie hoë vergroting van die epiteel van die ileum.
Fig 41-003 |
|
'n Baie hoë vergroting van die buitenste lae van die ileum.
Fig 41-004 |
|
Die figuur is 'n hoë vergroting van 'n Peyerse vlek in die ileum.
Fig 41-005 |
| Memorandum | ||
|---|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 41-001 | Fig 41-002 |
| Fig 41-003 | Fig 41-004 | Fig 41-005 |