back  

Bynier

 

Oorsig

 

Kliniese geval


Instruksies

 

Makroskopiese anatomie van die bynier

  1. Die bou en verhoudings van beide byniere te kan noem.
  2. Die arteriële voorsiening en veneuse dreinasie van beide byniere te kan noem.
  3. Die outonome pleksusse in verhouding tot die byniere te kan noem.
  4. Die streke op 'n koronale snit van die bynier kan identifiseer.
  5. Die byniere op 'n RT en MRI kan identifiseer.

Mikroskopie


Plaatjies

 

Baie lae vergroting

Baie lae vergroting van die Bynier

Medium vergroting

Hoë vergroting

Hoë vergroting van die bynier
Hoë vergroting van die bynier: stroke

Baie hoë vergroting


Archive

back
© 2007 - februarie 2008 marius loots