back
Tonsilla palatina Plaatjie 63 (H & E)

Hierdie is 'n plaatjie van die palatiene tonsil waarin die verskillende strukture gedemonstreer word.

Hierdie is 'n lae vergroting van die tonsilla palatina om die algemene struktuur en die kripte aan te toon.

Fig 9
Fig 63-001


Hierdie is 'n hoër vergroting van die palatine tonsil om die oppervlakkige epiteel en voering van die kripte aan te toon.

Fig 63-002
Fig 63-002


Memorandum
Kliniese Geval Fig 63-001 Fig 63-002

back


© junie mm marius loots