Epiteel
Oorsig
Plaatjies:
Mesoteel:
Slide 3
Endoteel:
Slide 93
Endoteel:
Slide 41
Eenlagige kubiese epiteel:
Slide 76
Eenlagige silinder epiteel:
Slide 58
Eenlagige gesilieerde silinder epiteel:
Slide 97
Pseudomeerlagige gesilieerde silinder epiteel:
Slide 73
Dun onverhoringde meerlagige plat epiteel:
Slide 29
Dik onverhoringde meerlagige plat epiteel:
Slide 31
Verhoringde meerlagige plat epiteel:
Slide 93
Uroteel:
Slide 78
Uroteel:
Slide 79
Vir elke weefsel en orgaan, kyk na die volgende:
Lae vergroting histologie
Hoë vergroting histologie
Kliniese anatomie
Funksie
Patologie
Kry die plaatjies in die histologie praktiese boek en voltooi die opdragte vir elkeen.
© januarie 2008
marius loots