|
|
Senuweestelsel
Die Neurological Exam 1 and 2 het klank. As jy oorfone het, gebruik dit.
- Plaatjies:
- Vir elke weefsel en orgaan, kyk na die volgende:
- Lae vergroting histologie
- Hoë vergroting histologie
- Kliniese anatomie
- Funksionele aspekte
- Patologie
- Soek die plaatjies in die histologie praktiese werksboek en volg die instruksies vir elk.
- Sien ook en hersien senuweeweefsel
|