back

Endokriene kliere

Klierepiteel

Hipofise Plaatjie 52 (H & E)

'n Hoë vergroting van die pars anterior van die hipofese om die rangskikking van die klierselle in groepies om die sinusoïede aan te toon.

Fig Fig 52-007
Fig 52-007
Wheater 3e Ed p.306-307 of 4e Ed p96

Tiroïed Plaatjie 55 (H & E)

'n Lae vergroting van die tiroïed om die rangskikking van die klierselle in follikels aan te toon.

Fig Fig 55-002
Fig 55-002
Wheater 3e Ed p.309-311 of 4e Ed p96

Bynier Plaatjie 56 (H & E)

Die volgende twee figure illustreer die struktuur van die bynier.

Hierdie is 'n lae vergroting van die bynier om die rangskikking van klierselle in groepies en koorde om die bloedvat aan te dui.

Fig Fig 56-006
Fig 56-006
Wheater 3e Ed p.314-317 of 4e Ed p.321

Fig Fig 56-007
Fig 56-007


Memorandum
Kliniese Geval Fig 52-007 Fig 55-002 Fig 56-006

back


© september mm marius loots