back
Papilla circumvalata Plaatjie 33 (H & E)

Fig 33-001, Fig 53-001 en Fig 53-002 word gebruik om die strukture van die orale gedeelte van die dorsum van die tong te illustreer.

Hierdie is 'n hoër vergroting van 'n deursnit deur die tong om die papilla circumvalate aan te toon.

Fig 4
Fig 33-001


Memorandum
Fig 33-001

back


© maart mm marius loots