| Papilla fungiformes | Plaatjie 53 (H & E) |
| Fig 33-001, Fig 53-001 en Fig 53-002 word gebruik om die strukture van die orale gedeelte van die dorsum van die tong te illustreer. |
|---|
|
Hierdie is 'n hoër vergroting van 'n deursnit deur die tong om die papilla fungiformes aan te toon.
Fig 53-001 |
| Papilla filiformes | Plaatjie 53 (H & E) |
|
Hierdie is 'n hoër vergroting van 'n deursnit deur die tong om die papilla filiformes aan te toon.
Fig 53-002 |
| Memorandum | ||
|---|---|---|
| Kliniese Geval | Fig 53-001 | Fig 53-002 |