Ligmikroskoop

Die Ligmikroskoop

  1. Onderdele van die ligmikroskoop
  2. Gebruik van die mikroskoop
  3. Inleiding tot Sitologie

Baie welkom by Histologie.

Ons hoop dat die volgende vier jaar leersaam en bevredigend gaan wees.

Die volledige verstaan van 'n vakgebied, impliseer om vertroud te wees met die werktuie en metodes van die spesifieke vak. Die doel van hierdie prakties is dus om u bekend te stel aan binokulêre mikroskope in die algemeen en die Olympus CH2 mikroskoop in die besonder.

back
© julie mm - 2005 marius loots