|
Die moderne saamgestelde ligmikroskoop is 'n gesofistikeerde, presisie (en duur) instrument. Dit moet slegs aan die raam hanteer word.
Haal u mikroskoop versigtig aan die raam uit die kassie onder die bank, plaas dit op die bank en verwyder die plastiek stofjas.
|