|
|
Makroskopie
- Die makroskopiese bou van die pankreas kan bespreek.
- Die vertebrale hoogtes van die onderskeie dele van die pankreas te kan weergee.
- Die arteriële voorsiening en veneuse dreinasie van die pankreas te kan bespreek.
- Verduidelik die anatomiese basis vir die pankreas as endokriene en eksokriene orgaan.
- Noem die posterior verhoudings van die kop van die pankreas wat in gedrang kan kom tydens 'n tumor van die kop van die pankreas. Noem ook die simptome en tekens wat obstruksie van hierdie strukture mag veroorsaak.
- Die pankreas te kan identifiseer op RT en MRI skandering.
Mikroskopie
- Noem die selle wat voorkom in die eiland van Langerhans sowel as die hormone wat hulle produseer.
|